Mnr & Mev Crous!

Baie geluk met julle huwelik! Dit was ’n ongelooflike mooi troue vol liefde en spesiale oomblikke. Baie dankie dat ek deel kon wees van julle grootdag! Julle is 2 Pragtige mense!

Venue: Elim Ceres Venue
Bruid & Bruidegom aantrek: 15th On Carson
Grimering: Make-up and Beauty by Yolandi
Hare: belle âme
Blomme: A&I Fynbos
Bruid se rok: Allora Bridal
Bruidegom se pak: Bride&co

You may also like