Wat ‘n voorreg om so ‘n mooi Karootroue vas te le. Julle is 2 Sout van die aarde mense! Die Karoo vlaktes het my bekoor en laat verlang na my groot word jare op Britstown. Dit was ’n absolute voorreg om julle Spesiale dag vas te vang!
Onthaal: Rogge Cloof Private Nature Reserve
-Spyseniering: Klasie en Martha Kersop
-Trou koek en nagereg: Annerise Augustyn
-DJ: DJ Hendrik – Hendrik De Beer
-Decor: Eljoma du Plessis
-Blomme: A&I Fynbos + Raka Flowers
-Perde kar: Braham Vlok
-Bruid se rok: Calvers Bridal & Evening Wear
-Bruidegom en gevolg se pakke: Mr Suit Hire
-Strooimeisies se rokke: PretPakkie
-Bruid se hare en grimering: Inge Pretorius
-Bruid se ring: Poggenpoel Diamond Jewellers
-Bruidegom se ring: HDL Jewellers




































