Lee-Anne & Benna julle is 2 Ongelooflike mense! Dit was ‘n eer om deel te kon wees van jul Grootdag! Ek het elke oomblik saam met julle geniet!
Venue: DuVon Wine & Wedding Estate
Rok: Anje Bridal Couture
Hare & Grimering: Hair Exclusive
Blomme & Decor: DuVon Wine & Wedding Estate Laura du Toit
Catering: @Wilna DuVon Wine & Wedding Estate
Ringe: Wolf Brothers Jewellers

































































