MERCIA & DANNY VISMER !

Nogmaals BAIE GELUK julle twee Pragtige mense! Wens julle alles wat mooi is op die pad saam vorentoe. Julle was ‘n Fees om voor die kamera te he!

Venue: Stalle
Hare & Grimering: Elizabeth Rae
Bruid se rok: Protea Bridal Boutique
Bruidegom se pak: Eurosuit
Dekor: Best Events
Blomme: Blomwerf en @Elle Florence

You may also like